registreer
Tuis / Produkte / InAfrikaans Vol.2

Ons Nuusbrief

Algemene Nuusbrief


Receive HTML?

InAfrikaans Vol.2

inafrikaansvol2

Kry nou...  InAfrikaans Vol.2
(beperkte aanbod terwyl voorraad hou)
Slegs R130

Na die reuse sukses van InAfrikaans Vol.1 - Liedjies en Stories is hierdie tweede CD stel van 3 CD's vrygestel. Die stel bestaan uit splinternuwe liedjies en stories en sal selfs die ouers laat saam sing.

Die liedjies word gesing deur Lienka, Johrné en Jannie.

Stories word vertel deur Lochner de Kok en Richard van der Westhuizen  Die jongspan sal heerlik luister na die mannewales van Krikkie Krokodil en Akkie Akkedis, Walvis en baie ander stories.

InAfrikaans Vol.2 - Slegs R130!

Kliek hier om bestelvorm af te laai!

 

Teken In




Another Custom Web Development by Kalemanzi GFX Media Solutions