registreer
Tuis / Produkte / InAfrikaans Vol.1

Ons Nuusbrief

Algemene Nuusbrief


Receive HTML?

InAfrikaans Vol.1

sama-besterklub-vol1

InAfrikaans Vol.1
SAMA WENNER
R 100.00

Liedjies en Stories gesing deur Lienka (SAMA Beste Afrikaanse Kinder Album 2008)

Die eerste CD, 'n liedjie CD, bestaande uit 21 oorspronklike liedjies gesing deur Lienka en Johrné. Die produksie is van hoogstaande gehalte en het die gesogte toekenning van MTN South African Music Awards (SAMA) ontvang vir BESTE AFRIKAANSE KINDER ALBUM 2008

Twee Storie CD's van 21 stories neem die kinders na 'n wonderlike kleurvolle wereld van fantasie waar hulle verbeelding geprikkel word. Hulle gaan o.a op reis onder die see, leer waar Neushoringvoel sy naam gekry het en waarom Kameelperd so 'n lang nek het.....alles in Afrikaans! Die stories word vertel deur Lochner de Kok en Richard van der Westhuizen wat lewe in elke karakter blaas.

Kliek hier om bestelvorm af te laai!

 

 

Teken In




Another Custom Web Development by Kalemanzi GFX Media Solutions