| Bester Pretpakket 1 - 5 |
Hierdie pakket is 'n goeie voorsmakie van wat alles gedoen word in die BesterKlub VIP Lidmaatskap pakkette Bevat 2 weke se opvoedkundige aktiwiteite (persepsie, wiskunde, kuns, wetenskap en speelse oefeninge), asook 'n storie en 'n liedjie. Slegs R45 (Spesifiseer op bestelvorm 1,2,-5)  |


