Hierdie is die plek op ons webwerf spesiaal vir al ons maters is. Kyk uit vir speletjies, inkleur prente, liedtjies wat jy gratis kan aflaai en sommer nog hope ander goeters.
|
|
As jy nog nie na een van ons stories geluister het nie, dan beter jy nou gou nader skuif ou matie! Ons het 'n spesiale storie en liedjie vir jou om na te luister en jy kan dit heeltmal gratis (soos in verniet) aflaai!
|
|
Lees meer...
|
Hallo Maats!
Julle hou mos van inkleur, né? Wel, nou kan julle kan hierdie prent van Bester sommer gratis aflaai!
|
|
Lees meer...
|
|
Jy hou van inkleur en teken nie waar nie? Wel, nou kan jy dit in besterklub.com doen! Gebruik die muis om jou meesterstuk te maak. As jy klaar is kan jy regs kliek en die prentjie uitdruk!
(Adobe Flash is nodig om die speletjie te speel)
|
|
Lees meer...
|
|
Jy kan deesdae TV kyk op Bester Klub!
Kom sing en dans saam met ons oor Dikke Wurms, Olifante, Verkleurmannetjie en die Mooi sterre!
|
|
Lees meer...
|
|
|
|
|
|