registreer
Tuis

Ons Nuusbrief

Algemene Nuusbrief


Receive HTML?

Sokker Promosie
Subject: Sokker Promosie
Send date: 2010-06-25 14:47:25
Issue #: 3
Content:
e Newsletter
.
1

Hallo daar!

Die Sokker Wereldbeker het Suid Afrika bestorm en ons by BesterKlub het Bafana Bafana met hart en siel ondersteun. (Jammer Bafana kon nie na die volgende rondte deurdring nie....)Is dit nie fantasties dat al die lande so heerlik saam kan kuier en sing en natuurlik - die Vuvuzelas kan blaas nie!

Ons het dan ook in die gees van die Wereldbeker vir julle 'n spesiale promosie - Kry nou InAfrikaans Vol.2 -  vir slegs R100!

Geniet die res van die skoolvakansie - die wat VIP Klublede is het natuurlik lekker pretpakke om te doen. Die wat nog nie Klublede is nie........nou is julle kans! Kliek hier....

Goed,beter.......BESTER!

BesterKlub Span

 

 

1
.

Your Subscription:




Another Custom Web Development by Kalemanzi GFX Media Solutions
viagra