registreer
Tuis / Ouers / Betalings Pakette

Ons Nuusbrief

Algemene Nuusbrief


Receive HTML?

Betalings Pakette

"Wat is VIP Maatjie status?"

As ‘VIP maatjie’ kry jy weekliks ‘n opwindende pretpak, propvol wonderlike dinge soos wetenskap, wiskunde en kuns aktiwiteite en sommer hope ander opvoedkundige projekte. Elke maand is daar 'n nuwe tema wat ons leer en dus kry die VIP maatjies elke maand 'n nuwe oorspronklike storie en liedjie wat pas by die tema! Die liedjies word gesing deur Lienka, Johrné en Jannie. Die stories word smaakvol vertel deur onderskeidelik Richard van der Westhuizen en Lochner de Kok.

"Hoe kan ek betaal en wat kos dit?"

VIP Maaitjies moet registreer vir 1 jaar. Hulle kan die registrasie fooi op twee maniere betaal. Die eerste manier is met 'n kredietkaart. Die ander manier is deur geld oor te plaas na BesterKlub.Com se rekening of om 'n aftrek order vorm in te vul en terug te stuur na ons toe.

Daar is 2 moontlike betalings groepe om van te kies. Wanneer jy klaar besluit het watter plan om te gebruik, kliek net op die knoppies aan die regterkant van daardie plan en volg die instruksies. (Kaart or Aflyn) As jy nog nie geregistreer het nie, dan sal jy eers jou besonderhede moet verskaf.

Kliek hier om nou te registreer!

 

Teken In




Another Custom Web Development by Kalemanzi GFX Media Solutions