Hallo!! Ek is Bester die Renoster en ek nooi jou vandag om deel te word van ons fantastiese ‘Bester Klub'. Jy wonder seker wat is hierdie ‘Bester Klub'? Nou ja, dit is 'n Klub spesiaal vir ‘Bester maatjies' sodat ons lekker dinge saam met pappa, mamma, oupa of ouma kan doen.
‘Bester Klub' is so spesiaal dat jy 'n lid moet wees, sodat jy kan deel in al die pret avonture wat ons bied. Alle maatjies het toegang tot die gewone webwerf...
MAAR..... ? ‘VIP maatjies kry weekliks ‘n opwindende pretpak, propvol wonderlike dinge soos, wiskunde, wetenskap en kuns aktiwiteite en sommer hope ander opvoedkundige projekte. Elke maand is daar ‘n nuwe tema wat ons leer en dus kry die VIP maatjies elke maand 'n nuwe oorspronklike storie en liedjie wat pas by die tema! Die liedjies word gesing deur Lienka, Johrné en Jannie. Die stories word smaakvol vertel deur onderskeidelik Richard van der Westhuizen en Lochner de Kok.
Gekry van http://ekkedink.wordpress.com/2009/05/30/kinderopvoeding-en-dissipline/
LOL (soos die jongmense sou sê), ek krap toe mos vandag so op my rekenaar rond en kom op hierdie opsomming af wat ek toentertyd gemaak het, wel dit moes omtrent 20 jr gelede gewees het toe ek met my eerste kind “die beste ouer(s) wou wees“. Ons het toe James Dobson se boeke oor kinderopvoeding gelees; saam met ‘n paar ander (ek dink Arnold Moll s’n was ook onder die hopie). Uit al my gelesery het ek toe hierdie opsomming op my rekenaar gestoor …
Jy hou van inkleur en teken nie waar nie? Wel, nou kan jy dit in besterklub.com doen! Gebruik die muis om jou meesterstuk te maak. As jy klaar is kan jy regs kliek en die prentjie uitdruk!